SHOOTING RANGE SAFETY RULES AND STANDARD COMMANDS


Goeie dag vriende, 

Die Streekskietprogram vir 2019 en die Universiele Reels en Skietkompetisiereels is nou beskikbaar vir die volgende skietkompetisies - Kliek Hier:

1. Presidentskiet;

2. Intertak Spanskiet; 

3. Uitdaag Spanskiet en

4. Gallery Sporting Rifle

Met die Gallery Sporting Rifle (GSR) streeksietkompetisies word net die Sporting Rifle dissipline (5685) geskiet - die IGRF Limited Bolt Action Rifle skietoefening word nou bekendgestel en sal vir die eerste keer by die GSR proewe van Maart 2019 amptelik geskiet word. 

Belangrik: Let veral op dat in die Universiele Reels daar veranderinge aangebring is wat vanaf 1 Januarie 2019 geld vir al die skietoefeninge hierbo genoem - dit is duidelik in geel "highlight" aangedui. Enkele voorbeelde van veranderinge is die volgende: 

1. Doe skietstoeltjie se definisie het verander;

2. Sit- en knielposisies is verander na die standaard (klassieke) posisies; 

3. Let op na die definisie van skietbaadjies; 

4. Die gebruik van trompremme en trompren / knaldemper kombinasies op vuurwapens word nie toegelaat nie;

5. Minimum snellerdruk ens.

Attachments:
Download this file (Boogjag-Info.pdf)Boogjag-Info[Boogjag-Info]577 Kb
Download this file (GallerySportSkiet-Info.pdf)Gallery Sport Skiet[Gallery Sport Skiet]154 Kb
Download this file (GAUTENG BISLEY ASSOCIATION.pdf)BISLEY Target Rifle & F Class Introductory Program[ ]490 Kb
Download this file (Handwapen-Info.pdf)Handwapen Information[Handwapen Information]147 Kb
Download this file (Lisensie-Info.pdf)Lisensie-Info[Lisensie-Info]145 Kb
Download this file (Rifle-Info.pdf)Rifle-Info[Rifle-Info]221 Kb
Download this file (SA Hunters Range Safety Rules.pdf)SA Hunters Range Safety Rules[SA Hunters Range Safety Rules]27 Kb
Download this file (super-skins-directions.jpg)Padkaart na die skietbaan[ ]483 Kb
Download this file (super-skins-inskrywing.pdf)Super Skins Inskrywingsvorm[ ]90 Kb
Download this file (super-skins-reels-afr.pdf)Super Skin Reels - Afrikaans[ ]68 Kb
Download this file (super-skins-rules-eng.pdf)Super Skins Rules (English)[ ]73 Kb
Download this file (TrofeeMeet-Info.pdf)TrofeeMeet-Info[TrofeeMeet-Info]166 Kb