elantak1.jpgelantak2.jpgelantak4.jpgelantak5.jpg

Opleiding

 

Opleiding van beide Seniors en Juniors is hoog op die prioriteitslys by Elandtak. Kursusse word reg deur die jaar aangebied. 

Toegewyde Jagters en Sportskietkursusse word deur ons Senior Opleidingspan hanteer onder leiding van Andre van Deventer. Ons Junior Opleidingspan hanteer onder leiding van Paul Coetzer.

Details oor kursusse word gereeld aan lede deurgestuur via. e-pos en word ook op die webblad gepubliseer.

Deurlopende informele opleiding is by elke takskiet beskikbaar.