Junior Opleiding - Paul Coetzer
- Details
- Published on Sunday, 14 April 2013 11:19
Datum: Saterdag 31 Augustus 2019 by Alberton Sport Skiet Klub
(langs die Alberton Lisensie kantore in Alberton / Next to the Alberton Licensing Offices in Alberton)
Kostes / Costs:
R 100.00 vir ouers / parents
R 70.00 Nie SAJVW Junior - SAJVW Lede is gratis / Non-SAHGCA Juniors - SAHGCA Members are free
Senior Opleiding - André van Deventer
- Details
- Published on Sunday, 14 April 2013 11:19
Datum: 10 Augustus 2019 | Plek: Surefocus
Dedicated Hunter / Toegewyde Jagter: R1, 000
Dedicated Sports Hunter / Toegewyde Sportskut: R500
Range Officer / Baan Beampte: R200
Respektiewe Kandidate wat opleiding benodig, moet asb vir André kontak om die nodige reelings te tref. / Respective candidates that requires training must please contact André to make the necessary arrangements
Opleiding
- Details
- Published on Sunday, 14 April 2013 11:19
Opleiding van beide Seniors en Juniors is hoog op die prioriteitslys by Elandtak. Kursusse word reg deur die jaar aangebied.
Toegewyde Jagters en Sportskietkursusse word deur ons Senior Opleidingspan hanteer onder leiding van Andre van Deventer. Ons Junior Opleidingspan hanteer onder leiding van Paul Coetzer.
Details oor kursusse word gereeld aan lede deurgestuur via. e-pos en word ook op die webblad gepubliseer.
Deurlopende informele opleiding is by elke takskiet beskikbaar.