Borge / Sponsors

Published on Thursday, 06 December 2018 09:06

Current Sponsors:

(Kliek asb op die "logo" om die Borg se "Facebook" blad te besoek / Please click on the logos to visit the Sponsor's Facebook Page) 


Past Sponsors:

(Kliek asb op die "logo" om die Borg se "Facebook" blad te besoek / Please click on the logos to visit the Sponsor's Facebook Page)

                    


Elandtak Wish List:

 Elandtak het die volgende op ons "Wens" Lys - wat ons in aanvraag het. Borge vir die volgende items sal hoogs waardeer word!

* Geweer om uit te loot

* Teleskope & Blits brekers

* Jag Plekke

* Jag / Naweek wegbreek verblyf

* Donasies (Gewere, Toerusting, Geld, ens)

* Herlaai Toerusting (Dies, Weegskale, ens)

* Skietspan Klere en Toerusting (Geweersakke, Scopes, Ammo, Teikens, ens)

* Geweersakke en Geweer Skoonmaak Toerusting