elantak1.jpgelantak2.jpgelantak4.jpgelantak5.jpg

Advertensies

 

Neem asb kennis dat Elandtak nou advertensie spasie op ons web tuiste aanbied. Kliek asb op die skakel hieronder vir die Advertensie Aansoekvorm. / Please take note that Elandtak now offers advertising space on our website. Please click on the links below for the advertisement application form.

    


 



PC Services: Wapen Opleiding, Bevoegdheid & Motiverings

Kliek asb op die "logo" vir die 2019 Pryslys

 

P and C Private and Confidential Services (Pty) Ltd.

Office: 011 869 3792

Cell: 083 789 9990

Website: www.privateandconfidential.co.za


Nissan Hardbody - R5K

 

Kontak: 084-700-2310


 

  • Om raak en akkuraat te kan skiet, bied ons MAMBA-Skietstok vir die mees gemaklike en stewige skiet posisie;
  • Ons volledige MAMBA-Skietstok weeg slegs 2.2kg en het 1 haak. Hiermee voldoen dit ten volle aan die SAJWV-Spesifikasie vir hierdie tipe 3-been skiet stok; 
  • Die kop hou die bene stewig in posisie, sodat dit nie uitvou na die skoot en die stokke dan omval nie; 
  • Die kop beperk ook die hoek waarteen die bene oopmaak, sodat dit geskik is om die geweer op 2 steunpunte te ondersteun, uit alle skiet posisies; 
  • Een van die bene is met mat bedek sodat dit gebruik kan word vir 'n 2de steunpunt; 
  • Vir voldoende demping, is die haak eers met 'n laag rubber en daarna met mat bedek; 
  • Die haak kan tussen die 2 onbedekte bene verskuif word om toe te laat vir beide links- en regshandige gebruik; 
  • Die haak se klampskroef draai teen 'n plaatjie vas en beskadig gevolglik nie die been waarteen dit vasklamp nie; 
  • Die stokke is teleskopies en die bene knip maklik in posisie met tentpaal-knoppie-tipe knippe; 
  • Die stokke word in die lae-posisie gehou vir die le-, sit- en kniel posisies. Totale hoogte: laag = 1.2m; 
  • Die bene word slegs verleng vir die staan posisie. In die staan posisie kan die geweer op slegs die haak of ook op 'n 2de been ondersteun word. Totale maksimum hoogte = 2.1m;
  • Die MAMBA Skietstok vou kompak op, vervoer maklik en is gerieflik om per hand te dra.

Download English Pamphlet

Koop nou - Spesiale aanbod teen slegs R1, 395.00

 


Weatherby Series 2 Sporter .30-06

 

Goeie dag almal, 

Weet enigeen van julle dalk van iemand wat opsoek is na 'n 2de handse jaggeweer? 

Weatherby Series 2 Sporter .30-06 met American Wallnut stock / Zeiss duralyt (3-12 x 50) scope / 5 jaar oud / Omtrent so 100 skote afgevuur / Weahterby geweersak / Skoonmaak kit / Perfekte kondisie / Alles teen R22K onderhandelbaar

Laat weet my asb as julle van iemand weet. 

Shaughn Botes - 083 212 6558